Boerekos Buffet Sondagmiddagetes Mosselbaai

Boerekos Buffet Sondagmiddagetes Mosselbaai

‘n Heerlike 3-gang Buffet Sondagmiddagete met smullekker disse is elke Sondag beskikbaar by 4 Cousins Bar and Bites. Die restaurant is geleë by die Super Spar Sentrum in Da Nova Mosselbaai.

Boerekos Buffet Sondagmiddagetes Mosselbaai

Koste beloop R 125 per persoon en kinders 10jaar en jonger is half prys.

Besprekings is noodsaaklik. Disse verskil elke week.

Boerekos Buffet Sondagmiddagetes Mosselbaai