Beskermende Materiaal Gesig Maskers

Beskermende Materiaal Gesig Maskers in George

Terug werk toe? Beskerm jouself en jou personeel met verstelbare 3 laag materiaal gesig maskers wat wasbaar is vir hergebruik.
Verstelbare 100% katoen skuifknoop om ore vir gerieflike pas op klein en groot gesigte. Geen bakore!

Beskikbaar teen R35 elk. Bestel 10 of meer en betaal slegs R30 elk.
Aflewering in George is gratis vir 2 of meer maskers. Aflewering regoor Suid Afrika teen R99

Beskermende Materiaal Gesig Maskers

Beskermende Materiaal Gesig Maskers