Augustus Veilings in Mosselbaai

Augustus Veilings in Mosselbaai

Augustus Veilings in Mosselbaai

Die Augustus veilings kalender van Vredebest Veilings Mosselbaai is nou bekend!

Besoek die perseel van Vredebest Veilings in Mosselbaai op 8 en 22 Augustus vir hul twee publieke veilings. Hul bied ‘n groot verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer!

Mosselbaai Veiling Datums vir Augustus 2017:

  • 8 Augustus om 11h00
  • 22 Augustus om 11h00

Augustus Veilings in Mosselbaai