Lalakoi Publishing Network

Lalakoi Publishing Network

Knysna Hotel Akkommodasie

Knysna Hotel Akkommodasie Knysna Hotelle In die hart van die Tuinroete op die oewer van die Knysnameer op Theasen Eiland sal jy hierdie eksklusiewe 4 ster Die Lofts Hotel vind. Die hotel bied ‘n luukse leefstyl en ongelooflike uitsig. Akkommodasie in Knysna Die akkommodasie by die Lofts Hotel in Knysna bestaan uit 3 Lagoon suites met strandmeer uitsig en 9 loft kamers waarvan een ‘n selfsorg kamer is. Elke suite/kamer is stylvol gemeubileerd met eie en-suite badkamers, Sateliet Televisie, direkte skakel telefone, mini kroeg, kluis, verhitte handdoek reelings.ondervloer verhitting, lugverkoeling en koffie en teefasiliteite. Die lagoon suite is gebou op die oewer van die lagoon met pragtige uitsigte.

Knysna Backpackers Akkommodasie

Knysna Backpackers Akkommodasie Knysna Akkommodasie Southern Comfort Horse Ranch is Geleë tussen Plettenbergbaai en Knysna net af van die N2 op die Fisantehoekpad. Dis halfpad tussen Plettenbergbaai en Knysna langs die tuin van Eden. ‘n Moet vir elke natuurliefhebber! Backpacker Akkommodasie in Knysna Southern Comfort Horse Ranch bied bekostigbare verblyf in slaapsale, dubbel en enkelkamers met en-suite badkamers, familiekamers, selfsorg huisies en ‘n kampeerterrein vir karavane en tente. Gaste is welkom om te ontspan in die sitkamer of ontspanningskamer langs die swembad en kan ook deelneem aan die aktiwiteite van die plaas. Ideaal vir studente,skoolgroepe,kantoorpersoneel en vriende vir spanbou en naweekuitstappies.

Klein-Brakrivier Hotel Akkommodasie

Klein-Brakrivier Hotel Akkommodasie Klein-Brakrivier Akkommodasie Eden Country Inn is geleë net buite die kusdorpie Klein-Brakrivier aan die Noordekant van die N2 snelweg tussen Mosselbaai en George. Eden Country Inn bied bekostigbare hotel akkommodasie in ‘n ontspanne landelike atmosfeer. Hotel en Selfsorg Akkommodasie in Klein-Brakrivier Eden Country Inn bied hotel, sowel as selfsorgakkommodasie in 20 en-suite kamers en 5 selfsorg eenhede. Die kamers bied mooi uitsig oor die tuin en swembad. Die selfsorg eenhede bestaan uit 2 slaapkamers,’n badkamer, sitkamer en kombuis. Restaurant, Konferensiegeriewe, en Huweliksonthaal-lokale in Klein-Brakrivier Ontspan in die dameskroeg en geniet daarna ‘n A la Carte ete in in ons ten volle gelisensieerde restaurant. Die restaurant is oop vir Sondagmiddagetes.

George Country Resort

George Country Resort Caravan Park in George George Country Resort is situated in the heart of the beautiful Garden Route. Come and experience the country atmosphere at this resort with caravan park, surrounded by the Majestic Outeniqua Mountains, beaches forest and rivers. Located between Cape Town and Port Elizabeth, George Caravan Park is a prime holiday spot, with beautiful shady sites, with options of private ablutions, campsites or Chalets.  Loads of fun with play park, swimming pool, and animals to enjoy.  Close to prime beaches (Victoria Bay 2.5km, Wilderness 7km, Mossel Bay 50km), Garden Route Mall (3 km) and the heartbeat of town (7km). Camping Sites in George The caravan park at the George Country Resort offers 126 shady camping sites, all on grass and with power points. Communal ablution, scullery and laundry facilities are available. An additional 16 Private blocks with own bathroom, small kitchen, electricity, grass stand with cement slab and washing line are also available at the George Caravan Park. Motorhomes, caravans  and tents are welcome! Self Catering Accommodation in George The George Country Resort offers self-catering cottages, accommodating up to 4 people each. Each unit has a bathroom with shower and a kitchenette equipped with fridge, […]

George Akkommodasie

George Akkommodasie George Gastehuis By George Lodge International gaan gerief en gasvryheid hand aan hand. Die styvolle gastehuis is perfek vir beide vakansie en besigheid. Die gastehuis is naby aan die George Lughawe, die sakegebied asook die historiese landmerke en ander aktiwiteite van die Tuinroete. Akkommodasie in George George Lodge International bied 22 kamers wat wissel van standaardkamers, familiekamers tot selfsorgkamers. Daar is baie veilige parkering op die perseël en die perseel het CCTV vir jou veiligheid.

Bed en Ontbyt Akkommodasie in George

Bed en Ontbyt Akkommodasie in George George Akkommodasie Bethel bied kwaliteit B&B en selfsorg akkommodasie in George in die Tuinroete van Suid Afrika. Geleë sowat 10 km van beide die Lughawe en Victoriabaai. Oornag of Vakansieakkommodasie in George Bethel Bed en Ontbyt bied oornag of vakansieakkommodasie in 4 eenhede elke met privaat ingange. Van enkel persone tot groepe van 12 kan geakkommodeer word. B&B en Selfsorg Akkommodasie in George 3 van die 4 eenhede is toegerus vir selfsorg akkommodasie en het ook braaigeriewe. Veilige parkering op die eiendom is beskikbaar. Gaste het ‘n keuse tussen B&B en selfsorgverblyf.

Material Shop in George

Material Shop in George Fabric World in George supplies materials and haberdashery for the needle worker, hand worker and hobby practicing persons. Besides the a large selection of fabrics they also offer accessories such as patterns, buttons, zips, threads, scissors, bobbins, cutters, studs, hooks, needles and much more.  Fabric World receives new stock on a regular base and offer clients the latest trends and styles. Fabric World George Visit Fabric World in the George’s Walk in Market Street in George or contact them via telephone or e-mail. The friendly management and staff members are always ready to assist you with professional service and advice.

Akula Flooring

Akula Flooring
Luxury Vinyl Flooring in the Mossel Bay

Akula Flooring import their own brand of laminated and luxury vinyl flooring in Mossel Bay thus ensuring our customers of excellent prices and quality, but we can also supply you with most of the …

Mossel Bay Boat Based Whale Watching

Boat Based Whale Watching in Mossel Bay

With the Romonza in Mossel Bay you can experience the sight of a whale close up at sea during a boat based whale watching trip. From July to October the whales are here and now you can observe the largest mammal…

Snooker and Pool Supplies

Snooker and Pool Supplies Mossel Bay Snooker and Pool Supplies in the Garden Route Snooker and Pool Supplies is the largest Snooker and Pool table Supplier to hotels, clubs and resorts, as well as to private individuals in the Garden Route, with more than 12 years’ experience in the industry. We offer you every necessity required to play Snooker, Pool, 9 ball and Billiards. We also stock Dartboards and accessories, Table Tennis, Soccer Tables, as well as Jukeboxes. The Snooker and Pool Supplies shop is located in Voorbaai, Mossel Bay. However we cover the whole of the Garden Route and Western Cape. Snooker and Pool Accessories in Mossel Bay Garden Route Our shop in Mossel Bay offers you a large range of Snooker and Pool accessories such as Snooker Balls, Pool Balls, Cue Balls, Cues, Black and Aluminum Cue Cases, Spider Rests, Cue Tips, Chalk, as well as Chalk Holders, Table Brush, Triangles and Table Cloths ( normal, 85% , speed and Hainsworth Nap Cloths) as well as Light Canopies. Whether you are located in Knysna, Plettenberg Bay or any other town in the Garden Route, we will be able to deliver your supplies to you as we travel to […]